Jesaja 45:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wee hom wat met sy Formeerder getwis het,+ soos ’n erdeskerf met die ander erdeskerwe van die grond! Moet die klei+ vir sy vormer sê: “Wat maak jy?” En jou werk: “Hy het geen hande nie”? Romeine 9:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 O mens,+ wie is jy dan tog om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir hom wat dit gevorm het, sê: “Waarom het jy my so gemaak?”+ 1 Korintiërs 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Of “wek ons Jehovah tot jaloesie op”?+ Ons is tog nie sterker+ as hy nie, of hoe?
9 Wee hom wat met sy Formeerder getwis het,+ soos ’n erdeskerf met die ander erdeskerwe van die grond! Moet die klei+ vir sy vormer sê: “Wat maak jy?” En jou werk: “Hy het geen hande nie”?
20 O mens,+ wie is jy dan tog om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir hom wat dit gevorm het, sê: “Waarom het jy my so gemaak?”+