Job 30:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want ek weet goed dat u my na die dood sal laat terugkeer,+En na die huis van samekoms vir almal wat lewe. Johannes 11:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het hierdie dinge gesê, en hierna het hy vir hulle gesê: “Laʹsarus, ons vriend, het gaan rus, maar ek reis daarheen om hom uit die slaap wakker te maak.”+
23 Want ek weet goed dat u my na die dood sal laat terugkeer,+En na die huis van samekoms vir almal wat lewe.
11 Hy het hierdie dinge gesê, en hierna het hy vir hulle gesê: “Laʹsarus, ons vriend, het gaan rus, maar ek reis daarheen om hom uit die slaap wakker te maak.”+