Job 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sal God die reg verdraai,+Of sal die Almagtige regverdigheid verdraai?+ Jakobus 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat niemand, wanneer hy beproef word,+ sê: “Ek word deur God beproef” nie. Want met bose dinge kan God nie beproef word nie, en ook beproef hy self niemand nie.
13 Laat niemand, wanneer hy beproef word,+ sê: “Ek word deur God beproef” nie. Want met bose dinge kan God nie beproef word nie, en ook beproef hy self niemand nie.