Eksodus 22:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 As jy hom hoegenaamd verdruk, dan sal ek, as hy enigsins tot my roep, sy geroep sekerlik hoor;+ Job 35:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Weens die menigte van verdrukkinge bly hulle om hulp roep;+Hulle bly om hulp roep weens die arm van die grotes.+ Jakobus 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.
9 Weens die menigte van verdrukkinge bly hulle om hulp roep;+Hulle bly om hulp roep weens die arm van die grotes.+
4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.