Psalm 24:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Wie is hierdie glorieryke Koning dan?”+“Jehovah, sterk en magtig,+Jehovah, magtig in die stryd.”+ Psalm 99:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En met die sterkte van ’n koning het hy die reg liefgehad.+U het opregtheid stewig bevestig.+Reg en regverdigheid in Jakob het u bewerkstellig.+ Jeremia 32:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 die Een wat aan duisende liefderyke goedhartigheid bewys+ en die oortreding van die vaders vergeld in die boesem van hulle kinders ná hulle,+ die ware God, die Grote,+ die Magtige,+ wie se naam+ Jehovah van die leërs+ is,
4 En met die sterkte van ’n koning het hy die reg liefgehad.+U het opregtheid stewig bevestig.+Reg en regverdigheid in Jakob het u bewerkstellig.+
18 die Een wat aan duisende liefderyke goedhartigheid bewys+ en die oortreding van die vaders vergeld in die boesem van hulle kinders ná hulle,+ die ware God, die Grote,+ die Magtige,+ wie se naam+ Jehovah van die leërs+ is,