Psalm 34:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 O MAAK Jehovah saam met my groot,+En laat ons sy naam saam verhef.+ Psalm 69:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En die nageslag van sy knegte sal dit beërf,+En dié wat sy naam liefhet, sal daarin woon.+