Psalm 94:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy sal hulle skadelikheid op hulle laat terugkeer+En sal hulle met hulle eie rampspoed tot swye bring.+Jehovah ons God sal hulle tot swye bring.+ Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
23 En hy sal hulle skadelikheid op hulle laat terugkeer+En sal hulle met hulle eie rampspoed tot swye bring.+Jehovah ons God sal hulle tot swye bring.+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+