Psalm 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Kuil het hy gedelf, en hy het dit gegrawe;+Maar hy sal in die gat val wat hy gemaak het.+ Psalm 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die nasies het weggesink in die kuil wat hulle gemaak het;+In die net+ wat hulle verberg het, is hulle eie voet gevang.+ Psalm 57:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 ’n Net het hulle vir my voetstappe berei;+My siel is neergeboë.+Hulle het ’n valkuil voor my gegrawe;Hulle het daarin geval.+ Sela. Psalm 141:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die goddeloses sal almal saam in hulle eie nette val,+Terwyl ék verbygaan.
15 Die nasies het weggesink in die kuil wat hulle gemaak het;+In die net+ wat hulle verberg het, is hulle eie voet gevang.+
6 ’n Net het hulle vir my voetstappe berei;+My siel is neergeboë.+Hulle het ’n valkuil voor my gegrawe;Hulle het daarin geval.+ Sela.