Psalm 27:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Moet my nie oorgee aan die siel van my teenstanders nie;+Want valse getuies het teen my opgestaan,+En hy wat aan geweld uiting gee.+ Matteus 26:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+
12 Moet my nie oorgee aan die siel van my teenstanders nie;+Want valse getuies het teen my opgestaan,+En hy wat aan geweld uiting gee.+
59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+