Genesis 24:67 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 67 Daarna het Isak haar in die tent van sy moeder Sara ingebring.+ So het hy Rebekka geneem, en sy het sy vrou geword;+ en hy het haar liefgekry,+ en Isak het vertroosting gevind ná die verlies van sy moeder.+
67 Daarna het Isak haar in die tent van sy moeder Sara ingebring.+ So het hy Rebekka geneem, en sy het sy vrou geword;+ en hy het haar liefgekry,+ en Isak het vertroosting gevind ná die verlies van sy moeder.+