Job 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Sy toorn het my verskeur, en hy is my vyandiggesind.+Hy kners op sy tande teen my.+My teenstander maak sy oë skerp teen my.+ Psalm 37:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die goddelose smee komplotte teen die regverdige,+En hy kners sy tande teen hom.+ Handelinge 7:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 Wel, toe hulle hierdie dinge hoor, het hulle in hulle harte gegrief gevoel+ en teen hom op hulle tande begin kners.+
9 Sy toorn het my verskeur, en hy is my vyandiggesind.+Hy kners op sy tande teen my.+My teenstander maak sy oë skerp teen my.+
54 Wel, toe hulle hierdie dinge hoor, het hulle in hulle harte gegrief gevoel+ en teen hom op hulle tande begin kners.+