7 En Jehovah het bygevoeg: “Ek het ongetwyfeld die ellende gesien van my volk wat in Egipte is, en ek het hulle geroep gehoor oor dié wat hulle dryf om te werk; want ek weet goed watter pyn hulle ly.+
34 Die slegte behandeling van my volk wat in Egipte is, het ek beslis gesien,+ en ek het hulle gekerm gehoor+ en ek het neergedaal om hulle te verlos.+ Kom dan nou, ek sal jou na Egipte stuur.’+