Jakobus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en die ryke+ hom oor sy vernedering, want soos ’n blom van die plantegroei sal hy verbygaan.+ 1 Petrus 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+
24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+