Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 In sy dae sal die regverdige bloei,+

      En die oorvloed van vrede totdat die maan nie meer is nie.+

  • Psalm 119:165
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 165 Oorvloedige vrede behoort aan dié wat u wet liefhet,+

      En vir hulle is daar geen struikelblok nie.+

  • Jesaja 26:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 U sal die neiging wat goed ondersteun word, in voortdurende vrede bewaar,+ want ’n mens word beweeg om op ú te vertrou.+

  • Jesaja 48:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ag, as jy maar aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+ en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+

  • Filippense 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en die vrede+ van God wat alle denke te bowe gaan, sal julle harte+ en julle verstandelike vermoëns deur middel van Christus Jesus bewaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel