10 En Dawid het verder gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ Jehovah sal hom tref;+ of sy dag sal kom+ en hy sal moet sterf, of hy sal in die oorlog+ aftrek en sal beslis weggevee word.+
27 Maak al sy jong bulle van kant.+ Laat hulle afgaan om geslag te word.+ Wee hulle, want hulle dag het gekom, die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word!+