Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle is teen hulle gehelp, sodat die Hagriete en almal wat by hulle was, in hulle hand gegee is, want hulle het tot God om hulp geroep+ in die oorlog, en hy het die dringende versoek ten gunste van hulle aangehoor omdat hulle op hom vertrou het.+

  • Psalm 22:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Op u het ons vaders vertrou;+

      Hulle het vertrou, en u het voortdurend aan hulle ontkoming verskaf.+

  • Daniël 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 As dit moet, is ons God wat ons dien, in staat om ons te red. Uit die brandende vuuroond en uit u hand, o koning, sal hy ons red.+

  • Daniël 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Toe het die koning baie bly geword,+ en hy het bevel gegee dat Daniël uit die kuil opgetrek moet word. En Daniël is uit die kuil opgetrek, en daar is hoegenaamd geen letsel aan hom gevind nie, omdat hy op sy God vertrou het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel