Psalm 64:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hulle hou by slegte taal;+Hulle praat daarvan om valstrikke te verberg.+Hulle het gesê: “Wie sien dit?”+ Psalm 119:110 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 110 Die goddeloses het vir my ’n valstrik gespan,+Maar van u bevele het ek nie afgedwaal nie.+ Lukas 20:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En nadat hulle hom fyn dopgehou het, het hulle manne uitgestuur wat in die geheim gehuur is om voor te gee dat hulle regverdig is, sodat hulle hom in woorde kon verstrik,+ om hom aan die regering en aan die gesag van die goewerneur oor te lewer.+
5 Hulle hou by slegte taal;+Hulle praat daarvan om valstrikke te verberg.+Hulle het gesê: “Wie sien dit?”+
20 En nadat hulle hom fyn dopgehou het, het hulle manne uitgestuur wat in die geheim gehuur is om voor te gee dat hulle regverdig is, sodat hulle hom in woorde kon verstrik,+ om hom aan die regering en aan die gesag van die goewerneur oor te lewer.+