Psalm 39:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek het stom geword in stilte;+Ek het stilgebly oor wat goed is,+En die pyn waarin ek verkeer, is verban. Psalm 39:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ek het stom gebly;+ ek kon my mond nie oopmaak nie,+Want u het opgetree.+ Amos 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarom sal hy wat insig het, in dié tyd stilbly, want dit sal ’n rampspoedige tyd wees.+ 1 Petrus 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.
2 Ek het stom geword in stilte;+Ek het stilgebly oor wat goed is,+En die pyn waarin ek verkeer, is verban.
23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.