Psalm 128:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 128 Gelukkig is elkeen wat Jehovah vrees,+Wat in sy weë wandel.+ Matteus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Gelukkig is die barmhartiges,+ want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. Lukas 1:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 omdat hy die nederige posisie van sy slavin aanskou het.+ Want kyk! van nou af sal alle geslagte my gelukkig noem;+
48 omdat hy die nederige posisie van sy slavin aanskou het.+ Want kyk! van nou af sal alle geslagte my gelukkig noem;+