Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 38:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Ek het ontsteld geraak, ek het my baie laag neergebuig;+

      Die hele dag het ek bedroef rondgeloop.+

  • Psalm 43:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want u is die God van my vesting.+

      Waarom het u my verstoot?

      Waarom loop ek bedroef rond weens die verdrukking van die vyand?+

  • Prediker 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek het teruggekeer sodat ek al die dade van onderdrukking+ kon sien wat onder die son gepleeg word, en kyk! die trane van die onderdruktes,+ maar hulle het geen vertrooster gehad nie;+ en aan die kant van hulle onderdrukkers was daar mag, sodat hulle geen vertrooster gehad het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel