Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Baie sê van my siel:

      “Daar is vir hom geen redding by God nie.”+ Sela.

  • Psalm 79:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Waarom sou die nasies sê: “Waar is hulle God?”+

      Laat die wraak oor die vergote bloed van u knegte+

      Voor ons oë onder die nasies bekend word.+

  • Joël 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Laat die priesters, die dienaars van Jehovah, tussen die portaal en die altaar+ huil en sê: ‘Voel tog jammer, o Jehovah, vir u volk, en moenie u erfdeel ’n smaad maak,+ sodat nasies oor hulle heers nie. Waarom moet hulle onder die volke sê: “Waar is hulle God?”’+

  • Miga 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En my vyandin sal dit sien, en skaamte sal haar bedek+ wat vir my gesê het: “Waar is hy, Jehovah jou God?”+ My oë sal op haar neersien.+ Nou sal sy ’n plek van vertrapping word, soos die modder van die strate.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel