Psalm 24:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Wie is hy dan, hierdie glorieryke Koning?”“Jehovah van die leërs—hy is die glorieryke Koning.”+ Sela. Psalm 74:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En tog is God van lankal af my Koning,+Die Een wat ’n grootse redding op die aarde bewerk.+ Jesaja 33:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want Jehovah is ons Regter,+ Jehovah is ons Wetgewer,+ Jehovah is ons Koning;+ hy sal ons red.+
10 “Wie is hy dan, hierdie glorieryke Koning?”“Jehovah van die leërs—hy is die glorieryke Koning.”+ Sela.