Psalm 43:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want u is die God van my vesting.+Waarom het u my verstoot?Waarom loop ek bedroef rond weens die verdrukking van die vyand?+ Psalm 74:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 74 Waarom, o God, het u vir ewig verstoot?+Waarom bly u toorn teen die skape van u weiding rook?+
2 Want u is die God van my vesting.+Waarom het u my verstoot?Waarom loop ek bedroef rond weens die verdrukking van die vyand?+