Spreuke 14:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daar is ’n weg wat vir ’n mens reg lyk,+ maar die einde daarvan is later die weë van die dood.+