Hooglied van Salomo 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 My beminde het geantwoord en vir my gesê: ‘Staan op, my vriendin, my skone,+ en kom saam.+ Openbaring 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam,
4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam,