Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En gedurende die oggendwaak het Jehovah vanuit die vuur- en wolkkolom+ op die kamp van die Egiptenaars begin afkyk, en hy het die kamp van die Egiptenaars in verwarring gebring.+

  • Psalm 30:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want om onder sy toorn te wees, is vir ’n oomblik,+

      Om onder sy welwillendheid te wees, is lewenslank.+

      In die aand kan gehuil sy intrek neem,+ maar in die oggend is daar vreugdegeroep.+

  • Psalm 143:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Laat my u liefderyke goedhartigheid in die oggend hoor,+

      Want in u het ek my vertroue gestel.+

      Maak aan my die weg bekend waarop ek moet wandel,+

      Want tot u het ek my siel opgehef.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel