Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want tot onbepaalde tyd is daar aan die wyse net so min gedagtenis as aan die sot.+ In die dae wat nou al aanbreek, word almal beslis vergeet; en hoe sal die wyse sterf? Tesame met die sot.+

  • Romeine 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel