Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah sal hom ten kwade moet afsonder+ van al die stamme van Israel, volgens die hele vloek van die verbond wat in hierdie wetboek geskryf is.

  • Deuteronomium 31:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want ek sal hulle inbring in die land wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het,+ wat oorloop van melk en heuning,+ en hulle sal beslis eet+ en versadig en vet word+ en hulle tot ander gode wend,+ en hulle sal dié inderdaad dien en my met minagting bejeën en my verbond verbreek.+

  • Hebreërs 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 nie volgens die verbond+ wat ek met hulle voorvaders gemaak het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipteland uit te lei nie,+ want hulle het nie in my verbond gebly nie,+ sodat ek opgehou het om oor hulle besorg te wees’, sê Jehovah.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel