Jakobus 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Egbreeksters,+ weet julle nie dat die vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie?+ Elkeen dan wat ’n vriend+ van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+ 2 Johannes 11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want wie hom groet, het deel aan sy goddelose werke.+
4 Egbreeksters,+ weet julle nie dat die vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie?+ Elkeen dan wat ’n vriend+ van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+