Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Julle wat Jehovah vrees, loof hom!+

      Almal wat die saad van Jakob is, verheerlik hom!+

      En vrees hom, julle almal wat die saad van Israel is.+

  • Psalm 27:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 En nou sal my hoof hoog bo my vyande rondom my wees;+

      En ek sal in sy tent offerandes van gejuig offer;+

      Ek sal sing en melodieë speel tot Jehovah.+

  • Romeine 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+

  • Efesiërs 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 terwyl julle ons God en Vader altyd vir alles dank+ in die naam van ons Here Jesus Christus.

  • 1 Tessalonisense 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Betuig dank in verband met alles.+ Want dit is die wil van God in eenheid met Christus Jesus ten opsigte van julle.

  • Hebreërs 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel