Psalm 91:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Met lengte van dae sal ek hom versadig,+En ek sal hom redding deur my laat sien.+ Miga 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+ Lukas 2:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 want my oë het u middel tot redding gesien+
8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+