Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ‘Jehovah, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid,+ wat ongeregtigheid en oortreding vergewe,+ maar hy sal geensins vrystelling van straf gee nie,+ want hy bring straf vir die oortreding van vaders oor kinders, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.’+

  • Psalm 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Dink tog nie aan die sondes van my jeug en my opstandige dade nie.+

      Dink aan my ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid,+

      Ter wille van u goedheid, o Jehovah.+

  • Psalm 32:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die goddelose het baie pyne;+

      Maar wat die een betref wat op Jehovah vertrou, liefderyke goedhartigheid omring hom.+

  • Psalm 41:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Wat my betref, ek het gesê: “O Jehovah, betoon guns aan my.+

      Genees tog my siel, want ek het teen u gesondig.”+

  • Psalm 90:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Versadig ons in die oggend met u liefderyke goedhartigheid,+

      Sodat ons met vreugde kan uitroep en bly kan wees gedurende al ons dae.+

  • Psalm 103:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want soos die hemel hoër is as die aarde,+

      Is sy liefderyke goedhartigheid groter teenoor dié wat hom vrees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel