Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 39:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Verlos my van al my oortredings.+

      Moet my nie ’n smaad van die verstandelose maak nie.+

  • Psalm 103:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Soos ’n vader barmhartigheid aan sy kinders bewys,+

      Het Jehovah barmhartigheid bewys aan dié wat hom vrees.+

  • Spreuke 28:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+

  • Jesaja 43:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Ek—ek is die Een wat jou oortredings+ om my ontwil+ uitwis,+ en aan jou sondes sal ek nie dink nie.+

  • Jesaja 44:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Ek sal jou oortredings uitwis soos met ’n wolk,+ en jou sondes soos met ’n wolkmassa. Keer tog terug tot my,+ want ek sal jou terugkoop.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel