Jeremia 32:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En ek sal hulle een hart+ en een weg gee om my altyd te vrees, hulle ten goede en hulle kinders ná hulle.+ Handelinge 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy het hoegenaamd geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie,+ maar het hulle harte deur geloof gesuiwer.+ Efesiërs 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want ons is ’n produk van sy werk+ en is in eenheid+ met Christus Jesus geskep+ vir goeie werke,+ wat God vooruitberei+ het vir ons om in te wandel.
39 En ek sal hulle een hart+ en een weg gee om my altyd te vrees, hulle ten goede en hulle kinders ná hulle.+
9 En hy het hoegenaamd geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie,+ maar het hulle harte deur geloof gesuiwer.+
10 Want ons is ’n produk van sy werk+ en is in eenheid+ met Christus Jesus geskep+ vir goeie werke,+ wat God vooruitberei+ het vir ons om in te wandel.