1 Samuel 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Hierop het Samuel gesê: “Skep Jehovah soveel behae in brandoffers+ en offerandes as in gehoorsaamheid aan die stem van Jehovah? Kyk! Om gehoorsaam te wees,+ is beter as ’n offerande,+ om aandag te skenk beter as die vet+ van ramme; Spreuke 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Om regverdigheid en reg te beoefen, is vir Jehovah verkiesliker as offerandes.+ Hosea 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want in liefderyke goedhartigheid het ek behae geskep,+ en nie in offerande nie;+ en in die kennis van God eerder as in heelbrandoffers.+
22 Hierop het Samuel gesê: “Skep Jehovah soveel behae in brandoffers+ en offerandes as in gehoorsaamheid aan die stem van Jehovah? Kyk! Om gehoorsaam te wees,+ is beter as ’n offerande,+ om aandag te skenk beter as die vet+ van ramme;
6 Want in liefderyke goedhartigheid het ek behae geskep,+ en nie in offerande nie;+ en in die kennis van God eerder as in heelbrandoffers.+