Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 50:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jou mond het jy losgelaat in wat sleg is,+

      En jou tong laat jy aan bedrog vaskleef.+

  • Psalm 57:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 My siel is te midde van leeus;+

      Ek kan nie anders as om te gaan lê onder verslinders nie, ja, die mensekinders,

      Wie se tande spiese en pyle is+

      En wie se tong ’n skerp swaard is.+

  • Psalm 59:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Kyk! Hulle laat woorde uit hulle mond borrel;+

      Swaarde is op hulle lippe,+

      Want wie luister?+

  • Psalm 64:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Wat hulle tong skerp gemaak het net soos ’n swaard,+

      Wat hulle pyl, bitter woorde, gerig het+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel