Psalm 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag hy u hulp stuur uit die heiligdom,+En u onderskraag uit Sion.+ Jesaja 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Juig en jubel, o inwoonster van Sion, want die Heilige van Israel+ is groot in jou midde.”