2 Samuel 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar Dawid het Regab en sy broer Baäna, die seuns van Rimmon, die Beërotiet, geantwoord en vir hulle gesê: “So waar as Jehovah lewe+ wat my siel+ uit alle benoudheid+ verlos het,+ Psalm 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Baie is die rampspoede van die regverdige,+Maar uit hulle almal verlos Jehovah hom.+ Psalm 37:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En die redding van die regverdiges kom van Jehovah;+Hy is hulle vesting in die tyd van benoudheid.+ 2 Timoteus 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die Here sal my van elke goddelose werk verlos+ en my vir sy hemelse koninkryk red.+ Aan hom die heerlikheid vir ewig en altyd. Amen.
9 Maar Dawid het Regab en sy broer Baäna, die seuns van Rimmon, die Beërotiet, geantwoord en vir hulle gesê: “So waar as Jehovah lewe+ wat my siel+ uit alle benoudheid+ verlos het,+
39 En die redding van die regverdiges kom van Jehovah;+Hy is hulle vesting in die tyd van benoudheid.+
18 Die Here sal my van elke goddelose werk verlos+ en my vir sy hemelse koninkryk red.+ Aan hom die heerlikheid vir ewig en altyd. Amen.