Psalm 37:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Hoop op Jehovah en hou sy weg,+En hy sal jou verhef om die aarde in besit te neem.+Wanneer die goddeloses uitgeroei word, sal jy dit sien.+ Psalm 59:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die God van liefderyke goedhartigheid teenoor my sal my tegemoetkom;+God sal my op my vyande laat neersien.+ Psalm 91:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Net met jou oë sal jy toekyk+En die vergelding van die goddeloses sien.+ Psalm 92:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En my oog sal op my vyande neersien;+My ore sal hoor van dié wat teen my opstaan, die kwaaddoeners.
34 Hoop op Jehovah en hou sy weg,+En hy sal jou verhef om die aarde in besit te neem.+Wanneer die goddeloses uitgeroei word, sal jy dit sien.+
10 Die God van liefderyke goedhartigheid teenoor my sal my tegemoetkom;+God sal my op my vyande laat neersien.+
11 En my oog sal op my vyande neersien;+My ore sal hoor van dié wat teen my opstaan, die kwaaddoeners.