Psalm 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die goddeloses+ sal terugdraai na Sjeool,+Ja, al die nasies wat God vergeet.+ Johannes 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy het dit egter nie gesê omdat hy oor die armes besorg was nie, maar omdat hy ’n dief+ was en die geldkissie gehad het+ en die geld weggedra het wat daarin gesit is.
6 Hy het dit egter nie gesê omdat hy oor die armes besorg was nie, maar omdat hy ’n dief+ was en die geldkissie gehad het+ en die geld weggedra het wat daarin gesit is.