Psalm 59:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Kyk! Hulle laat woorde uit hulle mond borrel;+Swaarde is op hulle lippe,+Want wie luister?+ Spreuke 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daar is een wat onnadenkend praat soos met swaardsteke,+ maar die tong van die wyses is genesing.+
18 Daar is een wat onnadenkend praat soos met swaardsteke,+ maar die tong van die wyses is genesing.+