Psalm 37:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat jou weg aan Jehovah oor+En verlaat jou op hom,+ en hy sal optree.+ Psalm 43:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Waarom is jy wanhopig, o my siel,+En waarom is jy onstuimig in my?Wag op God,+Want ek sal hom nog prys as my grootse redding en as my God.+ Jesaja 50:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wie onder julle vrees+ Jehovah en luister na die stem van sy kneg,+ wat in voortdurende duisternis+ gewandel het en vir wie daar geen ligglans was nie? Laat hom op die naam van Jehovah vertrou+ en op sy God steun.+ Filippense 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+ 1 Petrus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 terwyl julle al julle sorge op hom werp,+ want hy sorg vir julle.+
5 Waarom is jy wanhopig, o my siel,+En waarom is jy onstuimig in my?Wag op God,+Want ek sal hom nog prys as my grootse redding en as my God.+
10 Wie onder julle vrees+ Jehovah en luister na die stem van sy kneg,+ wat in voortdurende duisternis+ gewandel het en vir wie daar geen ligglans was nie? Laat hom op die naam van Jehovah vertrou+ en op sy God steun.+
6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+