Psalm 115:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy sal dié seën wat Jehovah vrees,+Klein sowel as groot.+ Maleagi 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Toe het dié wat Jehovah vrees,+ met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en geluister.+ En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat aan sy naam dink.+
16 Toe het dié wat Jehovah vrees,+ met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en geluister.+ En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat aan sy naam dink.+