Psalm 46:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah van die leërs is met ons;+Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela. Spreuke 14:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 In die vrees van Jehovah lê sterk vertroue,+ en vir sy kinders sal daar ’n toevlug wees.+