31 En daar is aan Dawid berig gebring en gesê: “Agitoʹfel is onder dié wat met Absalom+ saamsweer.”+ Hierop het Dawid gesê:+ “Verander asseblief die raad van Agitoʹfel in dwaasheid,+ o Jehovah!”+
4 Mag dit nooit gebeur nie! Maar laat God waaragtig bevind word,+ al word elke mens ’n leuenaar bevind,+ net soos daar geskrywe staan: “Sodat u regverdig kan wees in u woorde en kan wen wanneer u geoordeel word.”+