Psalm 42:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My siel dors inderdaad na God,+ na die lewende God.+Wanneer sal ek kom en voor God verskyn?+ Psalm 143:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek het my hande na u uitgestrek;+My siel smag soos ’n uitgeputte land na u.+ Sela.