Psalm 66:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hom het ek met my mond aangeroep,+En daar was lofprysing met my tong.+ Hosea 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Neem woorde met julle saam en keer terug tot Jehovah.+ Sê vir hom, julle almal: ‘Mag u oortreding vergewe;+ en neem aan wat goed is, en dan sal ons die jong bulle van ons lippe aanbied.+ Hebreërs 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
2 Neem woorde met julle saam en keer terug tot Jehovah.+ Sê vir hom, julle almal: ‘Mag u oortreding vergewe;+ en neem aan wat goed is, en dan sal ons die jong bulle van ons lippe aanbied.+
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+