10 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied,+ sy lof van die einde van die aarde af,+ julle wat afgaan na die see+ en na alles wat dit vul, o eilande en dié wat daarop woon.+
4 Wie sal u nie werklik vrees nie,+ Jehovah,+ en u naam nie verheerlik nie,+ want u alleen is lojaal?+ Want al die nasies sal kom en voor u aanbid,+ omdat u regverdige verordeninge openbaar gemaak is.”+