Job 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 WEET dan dat Gód my mislei het,En met sy vangnet het hy my omsluit.+ Hosea 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Waarheen hulle ook al gaan, ek sal my net oor hulle uitsprei.+ Soos voëls van die hemel sal ek hulle afbring.+ Ek sal hulle dissiplineer ooreenkomstig die berig aan hulle vergadering.+
12 “Waarheen hulle ook al gaan, ek sal my net oor hulle uitsprei.+ Soos voëls van die hemel sal ek hulle afbring.+ Ek sal hulle dissiplineer ooreenkomstig die berig aan hulle vergadering.+