Psalm 74:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dink aan u vergadering wat u lank gelede verwerf het,+Die stam wat u as u erfdeel losgekoop het,+Hierdie berg Sion waarop u gewoon het.+ Psalm 132:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+ Psalm 135:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Mag Jehovah geloof word uit Sion,+Hy wat in Jerusalem woon.+LOOF Jah!+
2 Dink aan u vergadering wat u lank gelede verwerf het,+Die stam wat u as u erfdeel losgekoop het,+Hierdie berg Sion waarop u gewoon het.+